The South African Legends Museum

    Reg: 2019/390553/07

    TOER NA ISRAEL SAAM MET "MARITZA" & "SHAUN MYNHARDT"

                       ----------------------------------------------------------

    Kom toer saam met ons na Israel.

    • Ons vertrek op 03 November 2022 vanaf OR Tambo lughawe na Israel
    • Terugkeer Datum: 10 November 2022
    • Toerprys: R28,900.00
    • n Deposito van slegs R3000 bespreek jou plek
    • Die balans van jou kaartjie kan oor 6 maande afbetaal word
    • Visums: Ons reël gratis vir S.A. paspoort houers
    • Toer lengte: 8 dae
    • 2 nagte in Tiberias by die See van Galilea
    • 3 nagte in Bethlehem
    • 2 dae in Jerusalem

     

    Besoek al die belangrike Bybelse plekke in Israel, Insluitende:

    1. Besoek aan Golgota
    2. Nagmaaldiens by die tuingraf in Jerusalem
    3.  Loop vanaf die Olyfberg en volg die weg van smarte (Via Dolorosa)
    4. Klaagmuur en Tempel-terrein
    5. Betlehem [Geboorteplek van Jesus Christus]
    6. Bootrit op die See van Galilea
    7. Besoek plekke rondom die See van Galilea soos Berg van Saligsprekinge en Kapernaum
    8. Doop in die Jordaanrivier [dieselfde rivier waar Johannes vir Jesus gedoop het]
    9. Berg van Saligsprekinge
    10. Kapernaum
    11. Stap op die Via Dolorosa (weg van smarte)
    12. Jerigo (Elisa se fontein, Saggeus se wildevyeboom en andere)
    13. Qumran (plek waar die byrolle gevind is.
    14. Dryf (swem) in die dooi see.

    Die volgende is uitgesluit:

    1. Aansluitings vlugte (Toer begin en eindig op OR Tambo lughawe)
    2. Fooitjies: $100
    3. Sakgeld: Na persoonlike smaak

     

    Alle “Covid-19” verwante uitgawes, toetse en formaliteite moet deur die toerlid self gereël word.

     

    Slegs 20 sitplekke beskikbaar.

     

    Om jou plek te bespreek epos gerus vir Shaun@salegendsmuseum.co.za of whatsapp 0729744111.

    The House of Legends

    Basket
    Basket (0)

    Where Legends Live!